Mediese Opsies 2012

Al die Selfmed Opsies bied:

  • Onbeperkte hospitalisasie steeds by enige privaathospitaal in Suid-Afrika
  • Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel
  • Onbeperkte vervoer na en van ‘n hospitaal in ‘n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word (beskikbaar in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho)
  • Toegang tot ‘n professionele, gespesialiseerde siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met ‘n lewensbedreigende toestand, bv. kanker of MIV/Vigs
  • Versekerde voordele vir MRI- en CT-skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie
  • Onbeperkte voordele vir laser tonsillektomies, gastroskopies en kolonoskopies ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie (bybetalings mag van toepassing wees)
  • Uitstekende voordele vir bevallings, insluitende tuisgeboortes deur ‘n geregistreerde vroedvrou en voorgeboorte klasse
  • Onbeperkte voordele vir rehabilitasie en tuisverpleging, onderhewig aan skema goedkeuring
PDF Opsommings van Voordele in geheel (PDF)

MEDXXI
SELFMED SELFSURE
SELFMED 80%
MED ELITE

Sluit aan

Vir 'n kwotasie, los u besonderhede:

Naam

E-pos

Tel.

Ouderdom   
Opsie keuse

Tree in kontak met u naaste streekskantoor.

Kaapstad
021 943 2300

Durban
031 576 0366

Vrystaat
011 466 6068

Johannesburg
011 466 6068

Mpumalanga
013 741 4588

Port Elizabeth
021 943 2300

Soek sleutelwoord

Of soek in ons mediese nuus artikels


Handige Skakels