Selfmed Mediese Skema
.

Please choose your preferred language for Medical Aid Quote

Kies asb voorkeurtaal vir Mediese Skema Kwotasie

Tuisblad / Nuus ENGLISH WEBSITE
.

Mediese Fonds Planne

 

Al die Selfmed Opsies Bied:

  • Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal in Suid-Afrika

  • Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel

  • Onbeperkte vervoer na en van ‘n hospitaal in ‘n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word (beskikbaar in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho)

  • Toegang tot ‘n professionele, gespesialiseerde siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met ‘n lewensbedreigende toestand, bv. kanker of MIV/Vigs

  • Versekerde voordele vir MRI- en CT-skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie

  • Onbeperkte voordele vir laser tonsillektomies, gastroskopies en kolonoskopies ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie (bybetalings mag van toepassing wees)

  • Uitstekende voordele vir bevallings, insluitende tuisgeboortes deur ‘n geregistreerde vroedvrou en voorgeboorte klasse

  • Onbeperkte voordele vir rehabilitasie en tuisverpleging, onderhewig aan skema goedkeuring

MEDXXI

Hooflid
R892

Volwasse Afhanklike
R823

Minderjarige Afhanklike
R503

  • Alle nie-elektiewe dienste en behandelings in hospitaal betaalbaar teen 100% MST met geen algehele jaarlikse monetêre hospitaallimiet van toepassing

  • Voordele vir nie-elektiewe mond-, gesig- en kaakchirurgie

  • Uitstekende hospitaalplan wat waarde vir geld bied.

MED ELITE

Hooflid
R1 991

Volwasse Afhanklike
R1 769

Minderjarige Afhanklike
R603

  • Omvattende voordele vir chroniese medisyne ten opsigte van meer as 60 toestande tot ’n maksimum van R18 300 per gesin per jaar

  • Onbeperkte, omvattende voordele vir alle dienste/behandelings in hospitaal (bybetalings mag van toepassing wees)

  • Alle dienste/behandelings in hospitaal betaalbaar teen 150% MST

SELFMED SELFSURE

Hooflid
R1 373

Volwasse Afhanklike
R1 350

Minderjarige Afhanklike
R464

JAARLIKSE DAG-TOT-DAG LIMIETE

R3 100

R2 000

R1 000 (maks R 3 000)

  • Alle nie-elektiewe dienste en behandelings in hospitaal betaalbaar teen 100% MST met geen algehele jaarlikse monetêre hospitaallimiet van toepassing

  • Doktersbesoeke, spreekkamerprosedures en hulpdienste betaalbaar vanuit ‘n dag-tot-dag limiet teen 100% MST

  • Onbeperkte voordele vir voorgeboorte ondersoeke teen 100% MST

  • Aparte, gesamentlike limiet vir basiese tandheelkunde, radiologie, patologie en fisioterapie

  • Voordele vir multi-vitamien aanvullings wat by ‘n apteek gekoop word

  • Studente afhanklikes betaal minderjarige bydraes tot op 25.

SELFMED 80%

Hooflid
R3 622

Volwasse Afhanklike
R3 138

Minderjarige Afhanklike
R625

  • Voordele vir alle medies geindikeerde mediese/chirurgiese prosedures in hospitaal, bv heup- en/of knievervanging (geen bybetalings)

  • Omvattende voordele vir chroniese medisyne ten opsigte van meer as 60 toestande tot ’n maksimum van R29 000 per gesin per jaar

  • Omvattende binne- en buite hospitaaldekking

  • Studente afhanklikes betaal minderjarige bydraes tot op 25.

Kwotasie Versoek

Member of the Ethics Institute of South Africa Of u op soek is na 'n betroubare hospitaalplan of na meer omvattendende opsies, Selfmed Mediese skema het 'n plan met die voordele wat reg is vir u behoeftes.
Ons is bewus daarvan dat die kwotasie vorm lank mag lyk, maar hoe meer infomasie on konsultante byderhand het, hoe beter ons advies is. So vat 5 minuute en voltooi die vorm so volledig as moontlik.

Ons sal nie aanbeveel dat u by 'n opsie aansluit waarvan die bydrae meer as 10% van u maandelikse huishoudelike inkomste beloop nie. Sou u egter 'n Selfmed opsie oorweeg waarvan die bydrae wel meer as 10% van u maandelikse inkomste beloop en steeds meer daaromtrent wil uitvind, gaan asseblief voort.

Kwotasie versoek

U sal per e-pos gekontak word. Dui asb. aan indien u ook ‘n besoek van ‘n konsultant verlang?

Ja Nee     

Titel

Voornaam

 Required!

Van

 Required!

Aansoeker se ouderdom

ID Nommer

Aansoeker se posbeskrywing

Maandelikse huishoudelike inkomste

 Required!

Telefoonnommer

 Required!

Faksnommer

Selfoonnommer

E-posadres

 Required!

Posadres


Poskode

Provinsie

 Required!

Werkgewer

Werksektor

Privaat Staat

Subsidie

Ja Nee      Indien Ja Persentasie


Besonderhede van u huidige mediese skema

Naam van mediese skema

Watter Opsie?

Maandelikse bedrag

Stel u belang in ‘n spesifieke Selfmed opsie?


Hoeveel lede in u gesin?

Lid

Gade

Afhanklikes bo 21

Aantal kinders, onder 21


Chroniese medisyne gebruikers

Aantal chroniese gebruikers in gesin

Koste van chroniese medisyne per maand

Chroniese toestande: Spesifiseer asseblief


Dag-tot-dag voordele (bv. doktersbesoeke en akute medisyne)

Benodig

Ja Nee 


Indien u en/of u gade of metgesel ouer as 34 is, moet u asseblief ook die volgende inligting voorsien:

Op ‘n mediese skema voor 1/4/2001 tot op hede?

Ja Nee 

Het u voorheen aan ‘n mediese skema behoort as volwassene?

Ja Nee 

Indien JA, aantal jare

Naam van skema(s)

Enige verdere versoeke / kommentaar


The Text input is not valid!

Meer Inligting

Stel u belang om by Selfmed aan te sluit? Sal u graag deur een van ons konsultante gekontak wil word vir meer inligting omtrent ons produkte of vir 'n individuele kwotasie? Indien JA Kliek Hier

As alternatief kan u ons skakel by 0860-SELFMED

<<< Vorige Bladsy

Tussengangers / Lede / Diensverskaffers

Verwante Mediese Beeldmateriaal

Mediese Beeldmateriaal

Soek

Sleutelwoord

Nuttige skakels

News24 IOL.co.za

© Selfmed 2010