Selfmed Mediese Skema
.

Please choose your preferred language for Medical Aid Quote

Kies asb voorkeurtaal vir Mediese Skema Kwotasie

Tuisblad / Nuus ENGLISH WEBSITE
.

Mediese Fonds Planne

 

Al die Selfmed Opsies Bied:

  • Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal in Suid-Afrika

  • Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel

  • Onbeperkte vervoer na en van ‘n hospitaal in ‘n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word (beskikbaar in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho)

  • Toegang tot ‘n professionele, gespesialiseerde siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met ‘n lewensbedreigende toestand, bv. kanker of MIV/Vigs

  • Versekerde voordele vir MRI- en CT-skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie

  • Onbeperkte voordele vir laser tonsillektomies, gastroskopies en kolonoskopies ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie (bybetalings mag van toepassing wees)

  • Uitstekende voordele vir bevallings, insluitende tuisgeboortes deur ‘n geregistreerde vroedvrou en voorgeboorte klasse

  • Onbeperkte voordele vir rehabilitasie en tuisverpleging, onderhewig aan skema goedkeuring

MEDXXI

Hooflid
R779

Volwasse Afhanklike
R719

Minderjarige Afhanklike
R439

  • Alle dienste en behandelings in hospitaal betaalbaar teen 125% MST (bybetalings van toepassing op onder andere heup- en knievervangings)

  • Voordele vir nie-elektiewe mond-, gesig- en kaakchirurgie

  • Uitstekende hospitaalplan wat waarde vir geld bied.

MEDXXI CHRONIES

Hooflid
R2 096

Volwasse Afhanklike
R1 652

Minderjarige Afhanklike
R635

  • Omvattende voordele vir chroniese medisyne ten opsigte van meer as 60 toestande tot ’n maksimum van R16 000 per gesin per jaar

  • Onbeperkte, omvattende voordele vir alle dienste/behandelings in hospitaal (bybetalings mag van toepassing wees)

  • Alle dienste/behandelings in hospitaal betaalbaar teen 200% MST

MEDXXI OMVATTEND

 

 

Hooflid
R1 313

Volwasse Afhanklike
R984

Minderjarige Afhanklike
R523

JAARLIKSE DREMPELWAARDE

R9 500

R5 500

R1 700

  • Basies en gespesialiseerde tandheelkunde betaalbaar vanuit versekerde voordele

  • Doktersbesoeke, akute medisyne, patologie, radiologie en hulpdienste betaalbaar teen 100% MST na drempelwaarde bereik is

  • Alle dienste / behandelings in hospitaal betaalbaar teen 200% MST (bybetalings mag van toepassing wees)

SELFMED SELFSURE

Hooflid
R1 199

Volwasse Afhanklike
R1 179

Minderjarige Afhanklike
R405

JAARLIKSE DAG-TOT-DAG LIMIETE

R3 400

R2 100

R1 100 (max R 3 300)

  • Alle dienste en behandelings in hospitaal betaalbaar teen 100% MST (bybetalings van toepassing op onder andere heup- en knievervangings)

  • Doktersbesoeke, spreekkamerprosedures en hulpdienste betaalbaar vanuit ‘n dag-tot-dag limiet teen 100% MST

  • Onbeperkte voordele vir voorgeboorte ondersoeke teen 100% MST

  • Aparte, gesamentlike limiet vir basiese tandheelkunde, radiologie, patologie en fisioterapie

  • Voordele vir multi-vitamien aanvullings wat by ‘n apteek gekoop word

  • Studente afhanklikes betaal minderjarige bydraes tot op 25.

SELFMED 80%

Hooflid
R3 180

Volwasse Afhanklike
R2 755

Minderjarige Afhanklike
R549

  • Voordele vir alle medies geindikeerde mediese/chirurgiese prosedures in hospitaal, bv heup- en/of knievervanging
    (geen bybetalings)

  • Omvattende voordele vir chroniese medisyne ten opsigte van meer as 60 toestande tot ’n maksimum van R27 000 per gesin per jaar

  • Omvattende binne- en buite hospitaal dekking

  • Studente afhanklikes betaal minderjarige bydraes tot op 25.

Meer Inligting

Stel u belang om by Selfmed aan te sluit? Sal u graag deur een van ons konsultante gekontak wil word vir meer inligting omtrent ons produkte of vir 'n individuele kwotasie? Indien JA Kliek Hier

As alternatief kan u ons skakel by 0860-SELFMED

<<< Vorige Bladsy

Tussengangers / Lede / Diensverskaffers

Verwante Mediese Beeldmateriaal

Mediese Beeldmateriaal

Soek

Sleutelwoord

Nuttige skakels

News24 IOL.co.za

© Selfmed 2009