Mees Geskikte Opsies
Watter is die mees geskikte opsie vir u?
Al die Selfmed opsies bied:
- Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal in SA
- Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel
- Onbeperkte vervoer na en van 'n hospitaal in 'n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word
- Toegang tot 'n professionele, siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met 'n lewensbedreigende toestand, bv. kanker of MIV/Vigs
- Versekerde voordele vir MRI- en CT-skanderings
- Uitstekende voordele vir bevallings
- Onbeperkte voordele vir rehabilitasie en tuisverpleging
- * goedkeuring of bybetalings mag van toepassing wees
MEER INFORMASIE OOR HOE OM 'N MEDIESE FONDS TE KIES
Die volgende artikels is Engels maar mag dalk behulpsaam wees vir u.
- Why Have Medical Aid In South Africa?
- Choosing a suitable medical aid plan
- Medical Aids in South Africa - Advice
- Family Medical Aid Policies
- Hospital Plans vs. Comprehensive Medical Aid
- Comparing Medical Aid Schemes
- Unlimited Benefits Explained
- NHRPL & MSR - Medical Aid Rates & Tariffs - MSR, NHRPL, ICD 10 explained
- Should you change your medical aid scheme?
- Medical Funds - What funds a medical scheme?
- Medical Schemes Act
- MSA Regulations
- Why cancelling your medical aid could cost you more
- When do unlimited benefits have limits?
- Medical Aid - Minimum Benefits or Maximum Costs?
- Selecting A Medical Aid Plan
- Medical Cover and Medical Aid Limitations


