Vier maklik verstaanbare opsies

Mediese fonds opsies is gewoonlik moeilik om te begryp en daarom glo ons daarin om dinge vir u eenvoudig te maak. Ons reeks van opsies is verstaanbaar en ons reeks opsies is van so aard dat die aanskaf van 'n mediese fonds sommer kinderspeletjies is!


Watter opsie is die mees geskikte vir u?

Dekking benodig vir:



Dag-to-dag dekking:
Slegs Hospitaalplan
Algemene Praktisyn
Spesialiste
Tandheelkunde
Chronies


Al die Selfmed opsies bied:

  • Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal in SA
  • Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel
  • Onbeperkte vervoer na en van 'n hospitaal in 'n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word
  • Toegang tot 'n professionele, siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met 'n lewensbedreigende toestand, bv. kanker of MIV/Vigs
  • Versekerde voordele vir MRI- en CT-skanderings
  • Uitstekende voordele vir bevallings
  • Onbeperkte voordele vir rehabilitasie en tuisverpleging
  • * goedkeuring of bybetalings mag van toepassing wees

Sluit aan

Vir 'n kwotasie, los u besonderhede:

Naam

E-pos

Tel.

Ouderdom   
Opsie keuse

Tree in kontak met u naaste streekskantoor.

Kaapstad
021 943 2300

Durban
031 576 0366

Vrystaat
011 466 6068

Johannesburg
011 466 6068

Mpumalanga
013 741 4588

Port Elizabeth
021 943 2300

Soek sleutelwoord

Of soek in ons mediese nuus artikels


Handige Skakels