Wat is 'n Generiese Verwysingsprys?
Dit is die maksimum voordeel wat die Skema sal betaal vir spesifieke chroniese medisyne of klasse medisyne vir die chroniese toestande gedek deur die Skema. Die generiese verwysingsprys verskil per opsie en waar die koste van medisyne die prys oorskry, sal 'n bybetaling van toepassing wees. Die verwysingsprys word vir 'n 30-dae periode vasgestel en voldoen aan die voorgeskrewe behandeling van VMV chroniese toestande, soos deur wetgewing voorgeskryf. Aangesien die generiese verwysingsprys vir 'n 30-dae periode geld, behou 'n lid groter beheer oor sy/haar chroniese medisyne aankope gedurende die periode.
| Kondisie | Selfmed 80% | Med Elite | Selfsure | MedXXI |
| CDL Kondisies | ||||
Addison se Siekte |
||||
Asma |
||||
Bipolêre Gemoedsversteuring |
||||
Brongiëktase |
||||
Kongestiewe Hartversaking |
||||
Kardiomiopatie |
||||
Chroniese Obstruktiewe Pulmonêre Siekte |
||||
Chroniese Nierversaking |
||||
Koronêre Vatsiekte |
||||
Crohn se Siekte |
||||
Diabetes Insipidus |
||||
Diabetes Mellitus Type I |
||||
Diabetes Mellitus Type II |
||||
Disritmes |
||||
Epilepsie |
||||
Gloukoom |
||||
Hemofilie |
||||
Hipercholesterolemie |
||||
Hipertensie |
||||
Hipotireose |
||||
Veelvuldige Sklerose |
||||
Parkinson se Siekte |
||||
Rumatoïede Artritis |
||||
Skisofrenie |
||||
Eritematose |
||||
Erythematosus |
||||
Ulcerative Colitis |
||||
| AADDISIONELE CHRONIESE TOESTANDE | ||||
Aandag Afleibaarheidsindroom |
||||
Alzheimer se Siekte |
||||
Ankiloserende Spondilitis |
||||
Benigne Prostaathiperplasie |
||||
Cushing se Sindroom |
||||
Sistiese Fibrose |
||||
Diep Veneuse Trombose |
||||
Depressie |
||||
Dermatomiositis |
||||
Maagslukdermrefluks |
||||
Jig (Gout) |
||||
Hipoparatireose |
||||
Menopouse (Hormoonvervangingsterapie) |
||||
Motorneuronsiekte |
||||
Motorneuronsiekte |
||||
Myasthenia Gravis |
||||
Narkolepsie |
||||
Obsessiewe Kompulsiewe Versteuring |
||||
Osteoporose |
||||
Paget se Siekte van Been |
||||
Paniekaanvalle |
||||
Paraplegie |
||||
Poliarteritis Nodosa |
||||
Post-traumatiese Stres Versteuring |
||||
Psoriase |
||||
Pulmonale Tussenruimte-fibrose |
||||
Kwadriplegie |
||||
Sarkoiedose |
||||
Skleroderma |
||||
Beroerte |
||||
Trombo-angitis Obliterans |
||||
Trombositopeniese Purpura |
||||
Tourette se Sindroom |
||||


