Selfmed Selfsure
Die regte dekking vir gesonde families en jong paartjies. Goeie dag-tot-dag voordele.
KENMERKE 2012
- Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal, betaalbaar teen 100 % van MST
- 26 VMV Kroniese toestande
- Voorgeboorte klasse betaalbaar teen koste (R1 100)
- Kliniese prosedures (Gastroskopie, Kolonoskopie en Tonsilektomie)in Dr’s spreekkamer
- MRI en CT skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie
Tabel van Voordele 2012
Tabel van Voordele 2011
| Gedeelte (dag-tot-dag) wat lid self moet betaal | |
| Gedeelte wat lid self moet betaal | |
| Dag-tot-dag voordele betaal deur Skema | |
| Laai PDF af |


