Selfmed 80%
Omvattende mediese dekking. Net 20% bybetalings.
KENMERKE 2012
- Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal, betaalbaar teen 100% van MST
- Spesialiste betaalbaar teen 80% van koste of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie
- Gewrigsvervanging betaalbaar teen 100% van koste (Bybetalings mag van toepassing wees)
- Ruim Onkologie voordele en dekking vir Biologiese middels
- 65 chroniese toestande gedek tot 'n maksimum van R33 000
- Optometrie: R4 000 per persoon of R8 000 vir gesin (2 Jaar periode)
- Voorgeboorte klasse betaalbaar teen koste (R1 100)
Tabel van Voordele 2012
Tabel van Voordele 2011
| Versekerde voordele betaalbaar uit Skema | |
| Dag-tot-dag voordele betaal deur Skema | |
| Dag-tot-dag voordele betaal deur | |
| Laai PDF af |


