Lede
VAN BELANG: Die 2012 Opsies is pas vrygestel (soos ingedien vir goedkeuring deur die Raad van Mediese Skemas).
Kliek hier om voordele en opsies te vergelyk.
Indien u van opsie wil verander, kan u die vorm opsievorm aflaai.
Opsieveranderinge moet voor 30 November 2011 uitgeoefen word en tree op 1 Januarie 2012 in werking. Vir meer inligting, of opsie verandering, skakel gerus Selfmed se Uitmuntende Dienssentrum by 0860 787 372.
Teken in of registreer
Uitmuntende Dienssentrum |
![]() |
Hospitaal-voorafgoedkeuring |
Chroniese Medisyne |
Ambulaansdienste |
Onkologie |
Indien van eise
(Slegs oorspronklike eise sal aanvaar word.)
Selfmed Mediese Skema
Posbus 5543
Tygervallei
7536


