Skema Kantore

Kaapstad

Eenheid 9
Canal Edge II
Carl Cronje Laan
Tyger Waterfront
Bellville 7530
marketing@selfmed.co.za of
werners@selfmed.co.za of
fredab@selfmed.co.za

Posbus 5543
Tygervallei 7536

Tel: 021 943 2300
Faks: 021 943 2301


Durban  

3de Verdieping
Royal Palm Blvd
Umhlanga
Newtown Sentrum
farhana@selfmed.co.za

Tel.: 031 576 0366
Faks: 031 576 0301


Vrystaat  

marketing@selfmed.co.za

Tel: 011 466 6068
Faks: 011 466 6055


Johannesburg

Grond vloer, Telco Huis
Weste Vleuel
Brands Hatchsingel 9
Kyalami Besigheidspark
Midrand

petera@selfmed.co.za of
bryceb@selfmed.co.za


[ Aanwysings ]


Posbus 585
Rivonia 2128

Tel: 011 466 6068
Faks: 011 466 6055


Zoom
1 2 3

Limpopo

 

louisea@selfmed.co.za

Tel: 013 753 2180
Faks: 013 755 4554


Nelspruit

Piet Retiefstraat 7
Nelspruit
1201

louisea@selfmed.co.za of
johanb@selfmed.co.za

Posbus 669
Nelspruit 1200

Tel: 013 741 4588
Faks: 013 741 4596


Port Elizabeth

Tel: 021 943 2300
Faks: 021 943 2301

Kontakbesonderhede (vir lede)

Uitmuntende Dienssentrum (vir alle navrae en versoeke)

Tel: 0860 - 787372
Faks: 0860 - 288363
E-pos: expert@selfmed.co.za


Hospitaal-voorafgoedkeuring

(Dit sluit in navrae oor goedkeuring vir bevallings, MRI-skanderings, CT-skanderings en radio-isotoopstudies)

Tel: 0860 104 974
Faks: 0860 467 727
E-pos: authorisations@selfmed.co.za


Chroniese Medisyne

Om aansoek te doen vir chroniese medisyne voordele OF vir navrae oor chroniese medisyne:

Tel: 0860 787 372
Faks: 0860 633 277
E-pos: chronicmed@selfmed.co.za


Onkologie

Tel: 0860 104 974


E-pos: oncology@selfmed.co.za


Bedroglyn

Tel: 0861 299 999


ER 24 Ambulaansdienste

Vir noodvervoer - in RSA = 084 124

Vir noodvervoer - in Swaziland of Lesotho = 011 541 1218


Indien van eise

(Slegs oorspronklike eise sal aanvaar word.)

Selfmed Mediese Skema
Posbus 5543
Tygervallei
7536

Selfmed Trustees

Volle name: Barry D. Reide - Voorsitter

Professionele ondervinding: Het aanvanklik opleiding as boekhouer ontvang en betrokke geraak by bemarking en verkope in die laat 1960's. Het 30 jaar spandeer in die skeepshouerbedryf, insluitende 22 jaar in streeks-, bemarkings- en algemene bestuursposisies by 'n groot Amerikaanse toebehore verhuringsmaatskappy in Afrika en Europa. Konsulteer tans vir die chemiese, brandstof en vervoerbedryf ten opsigte van die storing en verskeping van massavrag vloeistowwe.

Filosofie: Passievol omtrent dienslewering en glo dat ons lede die hoogste vlak van diens verdien wat die Skema kan bied.


Volle name: Mellville Bartlett - Onder-voorsitter

Professionele Ondervinding: MBA van die Universiteit Kaapstad. Besit en bestuur 'n verpakkings-/vervaardigingsmaatskappy (sedert 1992). Verteenwoordig nasionale en internasionale maatskappye op Raadsvlak. Lid van die Selfmed Raad van Trustees sedert 1999.

Filosofie: Om die ontwikkeling van 'n doeltreffende skema wat mark-verwant is, te verseker en wêreld-klas diens te bied wat tot lede se voordeel strek.


Volle name: Willem H. Boshoff

Professional Experience: D.C. (BSc Hon) 1969 Palmer kollege vir Chiropraktisyns.
Noodgeval Medisyne Wits Mediese Skool - 1993
Motorongeluk en beseringsrekonstruksie
Nek- en hoofbeserings - Universiteit van Pretoria 1997
Rheumatologie - Jakaranda Hospitaal 1997
Bestuur en Rekeningkunde - Wits Besigheidskool 1998

Aktief op verskeie rade en voorsitter van twee maatskappye. Praktiserende chiropraktisyn.
Lid van die Selfmed Raad van Trustees sedert 1999.

Filosofie: Die belange van die lede (klinies en finansieel) moet na omgesien word deur middel van bestuursintervensies deur die Raad van Trustees.


Sluit aan

Vir 'n kwotasie, los u besonderhede:

Naam

E-pos

Tel.

Ouderdom   
Opsie keuse

Tree in kontak met u naaste streekskantoor.

Kaapstad
021 943 2300

Durban
031 576 0366

Vrystaat
011 466 6068

Johannesburg
011 466 6068

Mpumalanga
013 741 4588

Port Elizabeth
021 943 2300

Soek sleutelwoord

Of soek in ons mediese nuus artikels


Handige Skakels