Hospitaalplan - MEDXXI Opsie
KENMERKE 2012
- Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal, betaalbaar teen 100 % van MST
- 26 VMV Kroniese toestande
- Voorgeboorte klasse betaalbaar teen koste (R1 100)
- Kliniese prosedures (Gastroskopie, Kolonoskopie en Tonsillektomie) in Dr's spreekkamer
- MRI en CT skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie
Tabel van voordele 2011
GEÏNTERESSEER ?
- Voltooi ons aanlyn versoek vir informasie (2 minute, geen verpligting)
MEER OOR HOSPITAALPLANNE
Die volgende artikels is Engels maar mag dalk behulpsaam wees vir u.


